Leer is Pret - Voorskoolse Werkboek

Price

R 100.00

Quantity

ISBN 9781920378981

 

Die oefeninge in hierdie boek is saamgestel vir enige voorskoolse kind om:

  • hand-oog koördinasie te ontwikkel
  • bewusmaking van lyne en vorms te ontwikkel
  • die betekenis van getalle 0 tot 10 te leer
  • die letters van die alfabet te skryf
  • die name van die letters van die alfabet te leer
  • die klank wat elke letter en sekere pare letters voorstel, te oefen
  • basiese drieletter en vierletter woorde te skryf en te lees.