Gr 7 Wiskunde Assesseringsboek

Price

R 50.00

Quantity

ISBN 9781920378417

 

Ons Graad 7 Assesseringsboek sluit veelvuldige Wiskundetoetse met volledige antwoorde in. Al die onderwerpe soos deur CAPS voorgeskryf vir Graad 7 word gedek.

Aangaande die antwoordstel, is al die antwoorde nie gedetailleerd nie, maar ‘n bondige antwoord is voorsien vir elke vraag in die boek.

Die toetse dek die basiese kennis en roetine berekenings sowel as meer uitdagende vrae om beredenering en toepassings vaardighede in te skerp.

Dit word aanbeveel dat leerders die toetse voltooi en self merk met behulp van die antwoordstel. Op sodanige wyse kan die leerders leer vanuit hul foute en terselfdertyd hul kennis en berekenings vaardighede verbeter.

Om die ePDF te koop, besoek ITSI se webwerf.