Please note: Privatecollections from our premises are unfortunately not possible.
Apologies for any inconveniencecaused!
Soos die titel voorstel, fokus ons Graad 2&3 “Back to Basics” boek op die basiese bewerkings, naamlik; optelling, aftrekking, vermenigvuldiging en deling vaardighede.
Die boeke dek diè onderwerpe in ‘n stapsgewyse manier met veelvuldige “spoedoefeninge” en “langer somme” vir die leerders om te oefen en bemeester.
Die “metodes” wat in die boek gebruik word, word aanbeveel deur die outeurs, soos per CAPS riglyne. Daarenteen, as die leerders ander metode(s) geleer is, stel ons voor dat hulle volstaan met die metode(s) waarmee hulle gemaklik of vertroud is.
Hierdie boeke is van groot waarde as ekstra oefening vir leerders wat “sukkel” en veral vir die leerders wat nie hul tafels ken nie!
**Geen antwoordstelle is beskikbaar vir die “Back to Basics” reeks nie.
Systemmaths and Prac Maths workbooks and study guides have helped and empowered South African learners, parents and teachers for over 30 years and continue to do so today.
The success of our products is due to a sound mathematical pedagogy which combines easy to grasp examples with applicable exercises. We are also one of the few ranges that provide free memos for most of our titles.
You can also find our products nationwide in variety of bookstores, such as PNA.
Office Hours:
Monday - Thursday
8 a.m. - 4 p.m.
Friday
8 a.m. - 3 p.m.
Saturday CLOSED
Sunday CLOSED
Our books are stocked in PNAs nationwide.
Locate your nearest PNA here: https://pna.co.za/store-locator
Please note, we cannot guarantee that all stores will have stock.